Virtuele Eiendom - Wat is Dit En Hoe Werk Dit? (Virtual Property - What is it and How does it Work?)
Woord en Daad/Word and Action, 2012
5 Pages Posted: 10 Mar 2012 Last revised: 20 Feb 2013
Date Written: February 1, 2012
Abstract
Talle mense het al gehoor van speletjies soos World of Warcraft of die virtuele wêreld Second Life wat op die internet gespeel word. Min mense besef egter dat eiendom binne in sulke wêrelde besit kan word en dat daardie eiendom regte (geld) waarde in die regte wêreld het. Hierdie artikel poog om ʼn kort oorsig oor virtuele eiendom, sowel as die virtuele wêrelde waarin dit bevind word te gee.
This article was written in Afrikaans for a general interest journal at a popular science level. As such it contains no citations, footnotes of bibliography. Readers are encouraged to refer to other works by the author for more information regarding the subject. See in general http://ssrn.com/abstract=1491118.
Note: Downloadable document is in Afrikaans.
Keywords: Virtual Property; Virtual Worlds, Virtuele Eiendom, Internet Speletjies
JEL Classification: k11
Suggested Citation: Suggested Citation